Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum 20 Maart 2026

Spektrum 20 Maart 2026

Kategorie: Spektrum2026-03-20

OUTA gaan met Sanral bemiddel oor motoriste se agterstallige e-tolskuld. Statistieke Suid-Afrika sê minder mense trou as tien jaar gelede. ‘n WhatsApp-platform rus onderwysers toe met die vaardighede om gehoorverlies onder kinders vroeg te kan identifiseer.