Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum 4 Mei 2026

Spektrum 4 Mei 2026

Kategorie: Spektrum2026-05-04

‘n Skerp styging in die brandstofprys in Mei. ‘n Kenner verduidelik wat die Hantavirus is, wat aan boord ‘n passasierskip in die Atlantiese Oseaan uitgebreek het. Ons praat met die polisieduiker wat sosiale media aan die gons het oor sy krokodilvangs.