Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum 6 Mei 2026

Spektrum 6 Mei 2026

Kategorie: Spektrum2026-05-06

Die diesel-prysskok is effens versag nadat ‘n berekeningsfout deur die departement van petroleum en minerale hulpbronne reggestel is. Die parlement gaan ondersoek instel na bendegeweld en georganiseerde misdaad. Reaksie op die regering se Artikel 10-skema, wat boere sal toelaat om hulle kuddes teen bek-en-klouseer in te ent.