Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum 7 Mei

Spektrum 7 Mei

Kategorie: Spektrum2026-05-07

‘n Dringende ontruimings-bevel vir gebiede in die Gamtoosvallei. Wat is die jongste oor die stormweer-situasie in die Wes- en Oos-Kaap. En die parlementslid Fadiel Adams verskyn in die hof.