Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum 8 Mei 2026

Spektrum 8 Mei 2026

Kategorie: Spektrum2026-05-08

Reaksie op die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-verslag. Vasgekeerde inwoners in die Gamtoos-vallei gered, en Suid-Afrika se grondwet vandag presies dertig jaar gelede aanvaar.