Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: AGOA – ‘Honderde duisende werksgeleenthede kan verlore gaan’

Spektrum: AGOA - ‘Honderde duisende werksgeleenthede kan verlore gaan’

Kategorie: Spektrum2026-11-03

3 Oktober 2026: Kritici van die regering sê honderde duisende werksgeleenthede kan in die slag bly weens Suid-Afrika se weglating uit AGOA. Ons hoor by die OVK hoe die spesiale stemproses verloop. Sal die SAKP daarin slaag om kiesersteun van die ANC af te rokkel?