Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: ANC in Oos-Kaap sê hulle moet selfondersoek doen

Spektrum: ANC in Oos-Kaap sê hulle moet selfondersoek doen

Kategorie: Spektrum2026-11-09

9 November 2026: Die ANC in die Oos-Kaap sê dit is tyd dat dié party selfondersoek doen nadat hy sy meerderheidstem in nege munisipaliteite verloor. Intussen is koalisegesprekke regoor die land in volle swang. Munisipale bestuurders het nou 14 dae om nuwe raadsaanstellings te doen. Die Madlangakommissie van Ondersoek se openbare sittings word vandag hervat.