Spektrum: DA se Mark Burke reageer op aantygings
19 Augustus 2026: Die DA se woordvoerder oor finansies, Mark Burke, reageer op die aantygings teen hom. Pas op vir vervalste gewisverliesmedikasie – jy kan tronk toe gaan! Afriforum en March and March gaan saamwerk.
