Spektrum: Dag 1 van spesiale stemme
2 November 2026: Die polisie word geloof vir die vastrek van verdagtes betrokke by die aanval op die boer, Donovan Marx. Spesiale stemme word landwyd uitgebring. Die polisie sê geweld sal nie tydens die verkiesing geduld word nie.
