5 November 2026: Uitslae van die plaaslike regeringsverkiesings stroom van oral in. Ons praat met verslaggewers, die Verkiesingskommissie en politici. Die rand styg, en die olieprys daal.