Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: Dringende imbizo oor toenemende betogings teen onwettige buitelanders

Spektrum: Dringende imbizo oor toenemende betogings teen onwettige buitelanders

Kategorie: Spektrum2026-05-25

25 Mei 2026: Die Menseregtekommissie hou ‘n dringende aanlyn-imbizo ná toenemende betogings teen onwettige buitelanders. Sewe provinsiale onderwysdepartemente het nog nie hulpbrontoewysings aan openbare skole oorbetaal nie. Die gemeenskap van Rawsonville in die Wes-Kaap is bekommerd oor die sluiting van die Smalblaarbrug vir herstelwerk ná die verwoestende oorstromings.