Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: Eugene de Kock getuig voor die WVK-ondersoekkommissie

Spektrum: Eugene de Kock getuig voor die WVK-ondersoekkommissie

Kategorie: Spektrum2026-10-26

26 Oktober 2026: Eugene de Kock, een van baie min mense wat ooit aan apartheidsmisdade skuldig bevind is, getuig voor die WVK-ondersoek. Bronkhorstspruit se water word ‘n politieke voetbal in Tshwane op die vooraand van die munisipale verkiesing. Waterprobleme eis sy tol van die ekonomie.