Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: Kommer oor ernstige kinderwanvoeding in Oos-Kaap

Spektrum: Kommer oor ernstige kinderwanvoeding in Oos-Kaap

Kategorie: Spektrum2026-10-16

16 Oktober 2026: Kommer oor ernstige voedselonsekerheid en wanvoeding onder kinders in die Oos-Kaap. ‘n Waarskuwing dat Suid-Afrikaners aansienlik meer kan opdok vir hoender wat van Europa ingevoer word. Die Inkomstediens reageer op klagtes dat terugbetalings vanjaar langer as gewoonlik neem.