Spektrum: Kriktiek op polisie se hantering van 10111-oproep
26 Augustus 2026: Ondersoekbeamptes is steeds op die toneel waar ‘n 50-jarige polisiekaptein vanoggend doodgeskiet is. Die polisie word weens hulle hantering van ‘n 10111-oproep gekritiseer. ‘n Mosie van wantroue in die Speaker in die parlement, Thoko Didiza, word vanmiddag aangehoor.
