Spektrum: Liggaam van vyde vrou in Kemptonpark gevind
14 September 2026: Forensiese kundiges van die polisie is op die toneel in Kemptonpark waar ‘n vyfde lyk van ’n vrou gevind is. ‘n Gru-ongeluk in die Karoo waarin twee minibustaxis en ‘n motor betrokke is, eis die lewens van 21 mense. Cosatu oorweeg wigtige sake by sy 15de kongres in aanloop tot November se plaaslike regeringsverkiesings.
