Spektrum: 'n Vrou word elke 20 minute in SA verkrag
21 September 2026: Volgens die jongste misdaadstatistiek word ‘n vrou elke 20 minute in Suid-Afrika verkrag – ons vra wat loop skeef? Kiesers kan van vandag af vir spesiale stemme registreer. Die ANC se versuim om kandidate op die proporsionele verteenwoordiging-stembrief in Mangaung te plaas, kan ‘n omwenteling by die stembus beteken.
