Spektrum: SAKP hou Konferensie van Linkses
29 Mei 2026: Die Minister van Binnelandse Sake prys intelligensiegedrewe optrede vir die dwelmvonds van R1-miljard. Talle politieke partye en vakbonde woon die SAKP se Konferensie van Linkses by. President Trump sê die middeltermynverkiesing sal nie sy beleid oor Iran beïnvloed nie.
