Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: SAOG waarsku oor hernude stryd teen MIV, TB en malaria

Kategorie: Spektrum 2026-11-13

13 November 2026: Die Onafhanklike Verkiesingskommissie publiseer vandag die name van raadslede wat as verkies verklaar is. Sowat 150 000 aansoeke vir polisierekruut-poste is sedert Oktober deur die polisie se werwingseenheid ontvang. Waak teen politici se mooi praatjies oor kernkrag, waarsku ‘n kenner.