Spektrum: Weermag oorskrei sy begroting met R3,3 miljard
27 Augustus 2026: ‘n Geoloog verduidelik die Nepal-ramp. Die weermag se begroting reeds met R3,3 miljard oorskrei, terwyl tweederdes aan salarisse spandeer word. Suid-Afrika versterk handelsbande met Brasilië.
