Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterk markte vloei deur na PSG se winslyn

Sterk markte vloei deur na PSG se winslyn

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-04-16

PSG Financial Services het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie aangekondig. Die wesensverdienste is 37% hoër en die dividend is met 25% verhoog. Francois Gouws, uitvoerende hoof van PSG Financial Services, gesels oor die resultate.