Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre en Planete

14 Dec 2014

Kategorie: Sterre en Planete2014-12-14

Die span gesels oor kosmiese strale en hoe gevaarlik dit kan wees vir ruimtetuie en ruimtevaarders. Daar is ook ‘n antwoord op die vraag of die son se magneetveld ‘n indirekte invloed het op die klimaat van die aarde, en watter rol die son speel in klimaatsverandering.