Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre en planete: Maak self jou eie teleskoop

Kategorie: Sterre en Planete 2026-11-15

15 November 2026: Het jy geweet jy kan self jou eie teleskoop maak? Chris Stewart is ’n amateur-teleskoopmaker, wat al vir 35 jaar teleskoopmaak-klasse aanbied. Hy verduidelik hoe dit gedoen word, selfs hoe die teleskoopspieël met die hand geslyp en getoets word.