Sterre in die kombuis: Emile Geyser
Hy het skaars drie maande gelede begin om sy resepte op sosiale media te deel, en hy staan alreeds op miljoene kyke. Emile Geyser vertel van sy grootwordjare, en hoe die sukses op sosiale media glad nie beplan was nie. Hy deel ’n resp vir kaneelrolle met roomkaas.
