Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre in die kombuis: Sjef Dale Stevens

Sterre in die kombuis: Sjef Dale Stevens

Kategorie: Saterdag Sprankel2026-08-22

Sjef Dale Stevens van Faber-restaurant gesels oor sy loopbaan en die kuns van kos. Hy deel sy resep vir pampoenkoekies, waarvoor kliënte gereeld vra.