Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterskieter 30 April 2026

Sterskieter 30 April 2026

Kategorie: Intussen2026-04-30

Deel 1: Brent Lindeque herinner ons elke dag dat daar nog baie goeie nuus is. As die dryfkrag agter Good Things Guy vertel hy stories wat hoop bring, harte raak en mense weer laat glo. Ons hoor by hom hoekom hy kies om op die goeie te fokus, en wat dit doen aan ’n land se siel.