Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterskieter: Veronique Jephtas (Deel 3)

Sterskieter: Veronique Jephtas (Deel 3)

Kategorie: Intussen2026-10-08

Eloise Cupido gesels met Veronique Jephtas, ‘n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, digter, aktrise, regisseur en aktivis van die Paarl. Sy is veral bekend vir haar werk in Kaaps, en haar sterk stem teen sosiale onregte.