Tegnologie met Blaine 16 April 2026
Blaine Jones praat met Tyron Wolhuter, stigter en bestuurshoof van Cyber$EALS, ’n platform wat kuberveiligheidsopvoeding kombineer met KI-gedrewe huiswerkondersteuning, om kinders en gesinne te help om met selfvertroue die digitale wêreld te navigeer. Die digitale kenner, Pierre Jacobs, gee praktiese wenke om jou en jou gesin veilig te hou teen aanlyngevare en -swendelary.
