Tegnologie met Blaine: Beïnvloed straling jou kind se gesondheid anders?
29 Oktober 2026: Kan die draadlose straling van selfone, tablette en Wi-Fi kinders anders beïnvloed as volwassenes? ’n Nuwe Europese studie het interessante verskille gevind in hoeveel stralingsenergie kinders se liggame absorbeer. Beteken dit daar is rede tot kommer? Blaine Jones praat met dr. Marlena Kruger oor die navorsing, moontlike gesondheidsrisiko’s en wat ouers behoort te weet.
