Tegnologie met Blaine: Digitale bankbedrog
22 Oktober 2026: Tegnologie maak ons lewe makliker, maar dit skep ook nuwe geleenthede vir kubermisdadigers. Suid-Afrika het volgens die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum in 2025 sowat R2,4 miljard weens digitale bankmisdaad verloor. Ons kyk na kuberveiligheid, digitale bankbedrog en praktiese maniere om jouself en jou geliefdes aanlyn te beskerm.
