Skip to content

POTGOOISNITTE

Tegnologie met Blaine: Tegnologie ingespan in stryd teen geslagsgeweld

Tegnologie met Blaine: Tegnologie ingespan in stryd teen geslagsgeweld

Kategorie: Tegnologie met Blaine2026-10-15

15 Oktober 2026: Tegnologie ontwikkel teen ’n ongelooflike tempo, maar hoe gebruik ons dit om werklike probleme in die samelewing aan te pak? Ons kyk na kuberveiligheid, digitale welstand en die rol wat tegnologie kan speel om Suid-Afrikaners veiliger te maak. Blaine Jones vind uit van die moontlikheid om tegnologie te gebruik in die stryd teen geslagsgebaseerde geweld.