The Goodness Project bou brûe na beter sorg
Wimpie en Marna Aucamp is betrokke by The Goodness Project, ’n Suid-Afrikaanse inisiatief wat probeer om brûe te bou tussen die openbare en private gesondheidsektore om mense toegang te gee tot die sorg wat hulle nodig het.
