Figure of 8 is een van Suid-Afrika se voorste kontemporêre dansgeselskappe. Hulle voer binnekort ‘n produksie op met die titel, VIVALDI IN DANCE. Terrance April gesels met die geselskapsbestuurder Marie Vogts.