Blydskapsnavorser Johannes de Villiers is ’n skrywer oor bewustelikheid, meditasie en positiewe sielkunde. Hy praat oor die lekkerte van ’n wintersonnetjie.