Skip to content

POTGOOISNITTE

Wanneer landbou die hartklop van gemeenskap en ekonomie is

Wanneer landbou die hartklop van gemeenskap en ekonomie is

Kategorie: Op en Wakker2026-09-10

Te midde van die verval van die platteland weens swak munisipaliteite, staan landbou dikwels sentraal in dorpe se behoud, en is landbou ook die dryfveer en ruggraat van plattelandse ekonomieë. Karoodorpe is geen uitsondering nie. Aan die suidelike grens van die Kamdeboo, word van die wêreld se beste sybokhaar geteel. Ons praat landbousake met een van Willowmore se voorste boere, Kobus Lötter.