Skip to content

POTGOOISNITTE

Wie is ek: Was dit trauma, of net ’n moeilike tyd?

Wie is ek: Was dit trauma, of net ’n moeilike tyd?

Kategorie: Wie is ek2026-10-23

23 Oktober 2026: Dit was ’n moeilike tyd, Maar was dit trauma? Hoe weet jy die verskil? En, as jy ná ’n verlies net aangegaan het, Beteken dit jy het nooit gerou nie?