Willem Boshoff: Sonderlinge kunsversamling kom onder die hamer
OH YES! DIE WILLEM BOSHOFF-KUNSVERSAMELING is ‘n sonderlinge versameling van die wêreldbekende kunstenaar, Willem Boshoff, wat eersdaags onder die hamer kom. Dit sluit werke van Boshoff self in, maar ook ander bekende kunstenaars se kuns wat in sy private versameling is. Om ons meer oor die kunstenaar en die kuns te vertel, sluit Wilhelm van Rensburg van Strauss & Co. by ons aan.
