Hoe ontwikkel ‘n tiener se brein tot ‘n volwasse brein? Hoekom het tieners en jongmense min begrip van gevaar? Is dié gebrek aan insig oor gevaar dalk die rede hoekom die jong resiesjaer Kimi Antonelli op 20 jarige ouderdom dalk hierdie jaar die F1 kampioen is, en die ouer Lewis Hamilton nie meer so waaghalsig jaag nie?
Mari Hudson praat hieroor met ‘n psigiater en ‘n neuroloog.