Dr. André Vermeulen het sy loopbaan en kundigheid gewy aan die neurowetenskap van leer en menslike prestasie. Hy praat oor die fyn skakel tussen handskrif en breinaktiwiteit, die waarde daarvan om pen op papier te sit teenoor die konstante getik op skerms, en hoe hierdie bewuswording ons kan help om ons geheue, leerpotensiaal en kognitiewe vermoëns in ‘n digitale wêreld te herstel.
Om met pen op papier te skryf, wakker die brein aan