Raad aan boere oor veediefstal, predasie en biosekuriteit
RSG NOU
Raad aan boere oor veediefstal, predasie en biosekuriteit
Woensdag 21 Oktober 2026
Louis Wessels is die afgelope agt jaar bestuurder van regsdienste en administrasie by Agri Wes-Kaap. Hy gee raad aan boere oor veediefstal, predasie en biosekuriteit.