Waarom sitrusbome nie van noord na wes in SA vervoer mag word nie
RSG NOU
Waarom sitrusbome nie van noord na wes in SA vervoer mag word nie
Dinsdag 24 November 2026
Het jy geweet dat wanneer jy ‘n sitrusboom in die noordelike deel van Suid-Afrika koop, dit nie oorgrens na die Wes-Kaap vervoer mag word nie? Paul Fourie van Citrus Research International praat oor biosekuriteit in die sitrusbedryf.
Heinrich Victor is op sy pos met die jongste wolmarkverslag.
Ons hoor wat gebeur het by SA Stamboek se jaarlikse Trailblazer-toekennings, waar groot- en kleinveetelers toekennings ontvang het vir hulle aantekeninge, bestuur en genetiese vordering.
24 November 2026: Het jy geweet dat wanneer jy ‘n sitrusboom in die noordelike deel van Suid-Afrika koop, dit nie oorgrens na die Wes-Kaap vervoer mag word nie? Paul Fourie van Citrus Research International praat oor biosekuriteit in die sitrusbedryf. Heinrich Victor is op sy pos met die jongste wolmarkverslag. Ons hoor wat gebeur het by SA Stamboek se jaarlikse Trailblazer-toekennings, waar groot- en kleinveetelers toekennings ontvang het vir hulle aantekeninge, bestuur en genetiese vordering.