Tuisblad | Top Stories | 3 Sep 2016

3 Sep 2016

Afrikaanse Poësie was dalk vir ‘n lang ruk ‘n toe boek, maar nou wil die skeppers van Filmverse 2 dit oopbreek en grense verskuif deur dit in ander inheemse tale beskikbaar te stel. Die animasiefilms is pas by die Silwerskermfees in Kampsbaai bekendgestel. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: