Tuisblad | Top Stories | #5

#5

Die ouens kry Lavinia uiteindelik in die hande, maar daar is komplikasies. En dit lyk nie of sy die Rateliete glo oor Jorrie nie. Sy is heeltemal te rustig daaroor! Bankies en Loekie besluit om hom voor te lê en te oorweldig. Maar dis makliker gesê as gedaan!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: