21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 22:10

Die beste van...

Met Ettienne Ludick

Ettienne Ludick

Volgende: 22:10 - 23:00

Laataandkuier

Met Ettienne Ludick

23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Okraïne reik “Russian Warship, Go f#ck yourself” seëls uit

Okraïne reik “Russian Warship, Go f#ck yourself” seëls uit

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1072

Okraïne gaan ‘n nuwe reeks seëls uitreik om die voorval op Zmiinyi-eiland aan die begin van die Russiese inval te herdenk. Dertien soldate het geweier om die eiland aan ‘n Russiese oorlogskip oor te gee. Daar is gevrees hulle is dood, maar dit is later bevestig dat hulle gevange geneem is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: