15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Darwin se notaboeke is terug by Cambridge

Darwin se notaboeke is terug by Cambridge

Ingestuur deur: Willem Pelser

Gesien: 842

Twee notaboeke van die natuurkundige, Charles Darwin, wat 22 jaar gelede uit die Cambridge-universiteit se versameling voete gekry het, is in ‘n pienk sakkie by Cambridge se biblioteel gelos met die boodskap: “Bibliotekaresse, gelukkige Paasfees.”

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: