21:20 - 22:10

Die beste van...

Met Ettienne Ludick

Nou op die lug: 22:10 - 23:00

Laataandkuier

Met Ettienne Ludick

Ettienne Ludick

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Ettienne Ludick

Tuis | Foto's | Matchie se boomkangeroe

Matchie se boomkangeroe

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1309

Groot opwinding heers by die Bronx-dieretuin in New York met die eerste Matchie se boomkangeroebabatjie wat sedert 2008 daar gebore is. Dit is ‘n bedereigde spesie waarvan daar minder as 2 500 in die natuur is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: