19:00 - 19:05

Nuus

Nou op die lug: 19:05 - 19:15

Kiskenades

Volgende: 19:15 - 19:20

Aandgedagte

19:20 - 20:00

Hartsnommertjies

Met Haidee Muller-Isaacs

Tuis | Video's | Drakensberg Boys Choir – Butter BTS

Drakensberg Boys Choir – Butter BTS

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1772

Musiekvideos
Op die hakke van hulle sukses met die vrystelling van hulle Maroon 5-treffer, Memories, het die wêreldbekende Drakensberg Seunskoor ‘n nuwe enkelsnit vrygestel. Dis ‘n indrukwekkende weergawe van die spogtreffer, Butter, deur die Koreaanse sangsensasie, BTS.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: