15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Foto's | Innoverende sportbra

Innoverende sportbra

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1001

Augustus is Vrouemaand, en om gesonde vroue en vroeë opsporing van borskanker te vier, het CheckKnowPrevent ‘n innoverende sportbra bekendgestel om te help. Vroeë opsporing is die sleutel tot die bekamping van borskanker. Dit word hoofsaaklik deur gereelde selfondersoek gedoen. Die niewinsgewende organisasie, CheckKnowPrevent, se sportbra help met vroeë opsporing, en sal gemeenskapsinisiatiewe ondersteun om gereelde ondersoeke te bevorder.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: