23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Ettienne Ludick

Ettienne Ludick

Volgende: -

-

Tuis | Foto's | Kanovaarder vermis

Kanovaarder vermis

Ingestuur deur: Martelize Brink

Gesien: 1633

Johan Rademan en Martelize Brink het in Augustus 2021 met Giel van Deventer (72) gesels nadat hy die eerste persoon geword het om aan 50 Bergrivier-kanomarathons deel te neem. Hy het die afgelope naweek vermoedelik verdrink tydens ‘n kanomarathon op die Breerivier.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: