08:00 - 08:05

Nuus

Nou op die lug: 08:05 - 09:00

Loof die Here

Met Magdaleen Krüger

Magdaleen Krüger

Volgende: 09:00 - 09:40

Oggenddiens

09:40 - 10:00

Gelukwense aan Bejaardes

Met Jaco de Waal

Tuis | Foto's | Wat is dit?

Wat is dit?

Ingestuur deur: Lise Swart

Gesien: 2139

Ryza Sadler van Empangeni het hierdie wollerige wurm op ‘n plaas in Ellisras gewaar. Dis omtrent 80 mm lank, en as dit versteur word rol dit op soos ‘n duisendpoot. Entomoloog, dr. Johan Pretorius, vertel wat dit is in Hoe verklaar jy dit? op Sondag 21 Mei 2023.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: