15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Video's | Fietsfiks

Fietsfiks

Ingestuur deur: Ettienne Ludick

Gesien: 3712

Sport
Die legendariese fietsryer, Mr Shut Up Legs Jens Voigt, het ‘n magdom oorwinnings dwarsoor die wêreld behaak. Hy het ‘n wêreldrekord opgestel op ouderom 43, en het ook al die geeltrui in die Tour De France gedra. Ettienne Ludick het met hom gesels by Swiss Cycles in Sandton, Johannesburg. Hy en vele ander fietsry-entoesiaste het ook aangesluit by Jens in die Wieg van die Mensdom om vir 25 km saam met hom te ry.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: